Bloemfontein Stad Akkommodasie

 

Welkom


Grateful Gastehuis / "Bloemfontein City Accommodation" is waar ons jou verskillende akkommodasie opsies aanbied. Bespreek dus basiese, standaard, semi luuks of luuks  akkommodasie in Bloemfontein deur ons, sonder om ure te spaneer aan rondsoek. Klik asb hieronder om by ons bespreekings webtuiste uit te kom.

Vanaf 2007 het ons gaste gehuisves of onthaal van die volgende lande: Australia, Botswana, Brazilia, Kanada, Engeland, Duitsland, Holand, Ierland, Israel, Japan, Kenia, Lesotho, Madagaskar, Mozambique, Namibia, Oostenryk, , Neuseeland, Poland, Rusland, Skotland, Slovakeie, Suid Africa, Swaziland, Uruguay, VSA, Walis, Zambia and Zimbabwe.

Bespreekings:  083-326-6799
E-pos:  info@jomelgroup.com

Krediet Kaart Bespreekings (paar opsies):  Klik hier

 

 

Basiese Akkommodasie:

Standaard:
1 Ster of gelyk daaraan.


Pryse:

Enkel persoon van R230pp
Dubbel of Twin van R165pp
Groepe van R120pp


Akkommodasie is ideaal vir:
Sport Spanne
Skool Groepe
Kerk of Jeug Groepe
Backpackers
Konstruksie Span
Kontrakteurs

Personeel of Bemarkings Spanne

Bespreekings:  083-326-6799
E-pos:  info@jomelgroup.com

Krediet Kaart Bespreekings (paar opsies):  Klik hier

 

 

Standaard Akkommodasie:

Standaard:
2 Ster of gelyk daaraan.

Rates:
Enkel persoon van R230pp
Dubbel of Twin van R175pp
Triple van R150pp
Groepe van R140pp

Akkommodasie is ideaal vir:
Onderwysers en Lektore
Paartjies en Families
Toer Groepe
Bestuurders
Personeel of Bemarking Spanne

Bespreekings:  083-326-6799
E-pos:  info@jomelgroup.com

Krediet Kaart Bespreekings (paar opsies):  Klik hier

 

 

Semi Luuks Akkommodasie:

Standaard:
3 Ster of gelyk aan

Pryse:
Enkel persoon van R325pp
Dubbel of Twin van R215pp
Groepe van R180pp

Akkommodasie is ideaal vir:
Onderwysers en Lektore
Paartjies en Families
Toer Groepe
Bestuurders
Personeel of Bemarking Spanne

Bespreekings:  083-326-6799
E-pos:  info@jomelgroup.com

Krediet Kaart Bespreekings (paar opsies):  Klik hier

 

 

Luuks Akkommodasie:

Standaard:
4 + 5 Ster of gelyk aan

Pryse:
Enkel persoon van R500pp
Dubbel fo Twin van R250pp
Groepe van R200pp

Akkommodasie is ideaal vir:
Onderwysers en Lektore
Paartjies en Families
Toer Groepe
Bestuurders
Personeel of Bemarking Spanne

Bespreekings:  083-326-6799
E-pos:  info@jomelgroup.com

Krediet Kaart Bespreekings (paar opsies):  Klik hier

 

 

Vir hulp, kontak ons direk of vul die anderstaande form in. As jy wil self bespreek, klik op die volgende "link" - Krediet Kaart Besprekings

 

 

WEATHER:
Sep-May: Cool
to very hot. (5C to 38C)
May-Sep: Cold to warm. (-5C to 25C)
Cloud: +/-335 days of sunshine p.a.
Rain: Drizzle to Thundershowers
Wind: Breeze to strong gusts